Ek is Jeanette Nocawe van Rayners, ‘n aktivis vir vryheid en gesondheid in die Noordelike Areas van Port Elizabeth huidiglik gevestig in Missionvale. Oorspronklik is ek van Graaff-Reinet waar ek my laerskool onderrig by Kroonvale Primêre Skool en hoërskool onderrig by Spandau Sekondêre Skool voltooi het. Van jongs af het ek altyd gedroom om iemand …
Continue reading “Adjunk Sekretaris-Generaal van Compatriots of South Africa – Jeanette van Rayners”